Free Christian classic ebooks for you to download:
Browse books now

Multilingual Online Bible


Afrikaans
Type your search text here






Choose a Bible


Select book or range
Chapter


Afrikaans, Psalms 113

1   Halleluja! Loof, o knegte van die HERE, loof die Naam van die HERE!

2   Laat die Naam van die HERE geprys word, van nou af tot in ewigheid!

3   Van die opgang van die son tot by sy ondergang moet die Naam van die HERE geloof word!

4   Die HERE is hoog bo al die nasies; bo die hemele is sy heerlikheid.

5   Wie is soos die HERE onse God, wat hoog woon,

6   wat laag neersien, in die hemel en op die aarde?

7   Wat die geringe uit die stof oprig, die behoeftige van die ashoop af verhef;

8   om hom te laat sit by die edeles, by die edeles van sy volk.

9   Wat die onvrugbare van die huis laat woon- 'n blye moeder van kinders. Halleluja!


Psalms 112    Choose Book & Chapter    Psalms 114

Afrikaans is spoken by 6,385,000 people: 6,200,000 in South Africa, 146,000 in Namibia, 20,000 in Botswana, 19,000 elsewhere.

Afrikaans Bybel, © 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika. This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with BibleDatabase software. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation.


Licensed to Jesus Fellowship. All Rights reserved. (Script Ver 2.0.2)
© 2002-2021. Powered by BibleDatabase with enhancements from the Jesus Fellowship.