Free Christian classic ebooks for you to download:
Browse books now

Multilingual Online Bible


Afrikaans
Type your search text here






Choose a Bible


Select book or range
Chapter


Afrikaans, Psalms 128

1   'n Bedevaartslied. Welgeluksalig is elkeen wat die HERE vrees, wat in sy weŽ wandel!

2   Die opbrings van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed!

3   Jou vrou is soos 'n vrugbare wingerdstok binne-in jou huis; jou kinders soos olyfboompies rondom jou tafel.

4   Kyk, so sal sekerlik geseŽn word die man wat die HERE vrees.

5   Mag die HERE jou seŽn uit Sion, dat jy die voorspoed van Jerusalem mag aanskou al die dae van jou lewe!

6   En dat jy jou kindskinders mag aanskou! Vrede oor Israel!


Psalms 127    Choose Book & Chapter    Psalms 129

Afrikaans is spoken by 6,385,000 people: 6,200,000 in South Africa, 146,000 in Namibia, 20,000 in Botswana, 19,000 elsewhere.

Afrikaans Bybel, © 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika. This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with BibleDatabase software. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation.


Licensed to Jesus Fellowship. All Rights reserved. (Script Ver 2.0.2)
© 2002-2021. Powered by BibleDatabase with enhancements from the Jesus Fellowship.